More Music Friday: Prop

Loading player...
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel. Die Afrikaanse sanger, Prop sluit aan by die span en deel meer oor sy nuwe musiek asook sy reis as 'n nuwe pa.
11 Aug 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Aftel na Bloemskou begin!

Elmarie Prinsloo,,hoof- uitvoerende beampte van Bloemskou, kuier op Good Morning Breakfast om meer oor vanjaar se skou te deel.
17 Apr 1AM 9 min