
Nuusberig: Klagte teruggetrek teen een beskuldigde na moord op sesjarige
Loading player...
Die aanklagte teen een van die beskuldigdes in Bontle Mashiyane se moord, is teruggetrek. Die sesjarige dogtertjie se liggaam is in April verlede jaar vermink aangetref naby haar huis buite Witrivier.