Vragmotor-krisis by Lebombo uiteindelik verlig
Loading player...
Die sogenaamde “grensoorlog” oor vragmotors by Lebombo het vrugte afgewerp, met die verkeer wat nou beter beheer word.
Linda Grimbeek van die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) sê hulle werk reeds geruime tyd saam met alle vlakke van die regering om die probleem op te los.
Sedert die naweek word vragmotors verhoed om mekaar verby te steek, wat verooraak dat die pad nie meer geblokkeer word nie.