
Vyfde verdagtes in Mpumalanga aangekeer vir brandstigting van vragmotors
Loading player...
Vyf verdagtes wat glo verantwoordelik is vir die onlangse aanvalle op vragmotors, verskyn na verwagting vandag in die Ermelo-landdroshof.