
On-Trac-Tor vir welsyn keer môre terug na Witrivier
Loading player...
Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa durf vandag die roete tussen Piet Retief na Badplaas met sy trekker aan. Hy besig is om 2 500 km deur vyf provinsies af te lê met die trekker om nagenoeg R1 miljoen in te samel vir drie behoeftige kinders wat groot operasies benodig. Hulle arriveer Saterdag terug in Witrivier.