Krugerwildtuin sê besoekersgetalle neem toe
Loading player...
Die Krugerwildtuin sê die aantal toeriste wat die Krugerwildtuin besoek neem nie af nie.
Die Minister van Toerisme, Patricia de Lille, is vandag aangehaal dat toeriste wat die park besoek sedert 2019 met 21 persent gedaal het. Ike Phaahla, woordvoerder van die NKW, sê egter hul data toon dat besoekersgetalle uit die buiteland oor die algemeen gestyg het.