Amira Willighagen, wêreldbekende operasangeres praat oor haar geloof

Loading player...
Amira Willighagen het op nege jarige leeftyd reeds die harte en verbeelding van die wêreld aangegryp met haar verruklike sang. Sy is nou negentien jaar oud, sing steeds net so mooi maar neem ook tyd om minderbevooregte kinders te vermaak.
2 Jul 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die Groter Kerk

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Nioma Venter en Dr George Marchinkowski oor die kerk in geheel
19 Apr 47 min

N.G Kerk-sake

Jannie Pelser en gaste, Dr Dewyk Ungerer, Dr Tom Smit en Ds Margie van der Westhuizen, gesels oor die NG Kerk en kerksake
5 Apr 47 min

Stories van hoop

Jannie Pelser gesels met skrywer Anemari Jansen, en gospel sanger Leon Ferreira wat hul stories van hoop kom deel
29 Mar 47 min

'n Ysterman van God

Jannie Pelser gesels met Ds Henri Meyer wat vertel oor sy 2de Ysterman Kompetisie
22 Mar 35 min