Jannie Pelser en gaste, Prof Fanie Snyman en Prof Johan van der Merwe gesels oor hoe maak ons sin uit rampe soos die Los Angeles brande - wie moet pa staan vir dit? Is dit God wat straf? Hoe moet ons dink oor hierdie tipe gebeurtenisse? Dan gesels Jannie ook…
Jannie Pelser gesels met Ds Lourens Bosman en Ds Christo Nel oor bakengemeentes en ook hoe moet die NG Kerk in die toekoms sal moet lyk om ten einde relevant te wees.
Jannie Pelser gesels met verskeie gaste oor verskeie onderwerpe: Norman Clack oor sy boek "My Father's Child", Prof Mariette van der Merwe en ander oor Bejaarde verwaarlosing, Dr Braam hanekom en ander oor Gesonde Suid Afrika en Dr Johan van der Merwe oor tyd
Jannie Pelser gesels met Ds Tienie Bosman, Anandie Greyling en Anriette de Ridder oor "roetemerkers". Wat word met roetemerkers in die kerk bedoel en watter geleenthede / gebeure / oorgange leen sigself daartoe om "gevier" te word?
Jannie Pelser, Ds Leendert Wijnja, Prof. Johan van der Merwe, Ds Henning Rademeyer, Dr Ryna Grobbelaar en Ds Wimpie Wasserman gesels oor TYD: tyd is 'n gawe en ons is rentmeesters daarvan. Hoe bring jy jou tyd deur?
Jannie Pelser gesels met Elize Parker oor die skryf van Christen fiksie lees materiaal en haar nuwe boek " Waar die Doringbome sing". Jannie gesels ook met Louise Viljoen oor haar nuwe boek "Toevlug". En dan gesels Jannie ook met Wimpie Wasserman oor sy lewe in Nederland.
Jannie Pelser en gaste, Ds Adriaan van Tonder, Prof Christina Landman en Prof Tanya van Wyk, gesels oor die kwessie of 'n "Bierfees" hoort by 'n kerk-fondsinsamelings funksie
Jannie Pelser gesels met Dr. Johan Drotskie oor sy onlangse "in aanhoudings" ervaring en Francois Nigrinie gesels oor 2 ingenieurs wat tans in aanhouding is vir 'n jaar en paar maande
Jannie Pelser gesels met drie skrywers: Ilse Verster oor haar boek "'n Vrou staan op", Este Geldenhuys oor "God knows you" en Sonja Goldberg oor haar boek "Wysheid vir jou lewensreis"
Norman Clack skryf en beskryf op n pynlik eerlike wyse die pad na genesing wat hy geloop het ( en steeds loop) midde pynlike kinderervarings aan die hand van sy substans afhanklike vader
8 Sep 2024
46 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.