
#DieGROOTBrekfis Jak de Priester en Bibi Slippers
Loading player...
Jak de Priester en Bibi Slippers het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe produksie by Innibos vanjaar "De Priester, De Slippers en De Gin". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.