
Airlink maak Curriebeker-finaal ekstra spesiaal
Loading player...
Die Airlink Pumas kry Saterdag die geleentheid om hul Curriebeker-titel in Bloemfontein te verdedig teen die Cheetahs. Die Vrystaatse span het die voordeel van 'n tuiswedstryd, maar Pumas-afrigter, Jimmy Stonehouse, sê dit plaas ook addisionele druk op die Vrystaatse span. Hy het vanoggend ook ‘n opwindende aankondiging gemaak van hul naamborg, Airlink: