
#DieGROOTBrekfis Gerhard Steyn
Loading player...
Gerhard Steyn het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer oor sy lang stilte, nuwe verwikkelinge, nuwe musiek en natuurlik 'n grappie of twee. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.