
69 verdagtes aangekeer tydens Operasie Shanela
Loading player...
Die polisie in Mpumalanga sê Operasie Shanela sal weekliks voortgesit word en misdadigers kan hulle voorberei vir die lang arm van die gereg. Die optrede is ‘n intensiewe polisie-inisiatief om bestendigheid in misdaadgeteisterde gebiede te herstel. ‘n Polisiewoordvoerder, Kolonel Donald Mdhluli, sê 69 verdagtes is die afgelope week vir verskeie misdade in al drie distrikte van die provinsie in hegtenis geneem: