#DieGROOTBrekfis Belasting Ombus - Francois Viljoen

Loading player...
Francois Viljoen van die Belasting Ombud het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor vertragings van uitbetalings deur SARS, gevallestudie bespreek en advies gegee oor hoe die saak opgelos kan word. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14 Jun 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes