
Hoe vorder herstel met masjien wat rybewyse druk?
Loading player...
Suid-Afrikaners verdien antwoorde oor of die regering 'n belangrike diens, soos die druk van rybewyse, kan lewer, sê die burgerregtewaghond AfriForum se Ernst van Zyl.