
Chris Stander van Raptor – King of Tough praat oor Camp X
Loading player...
OFM kuier dié naweek by Outdoor X – die grootste buitelewe, leefstyl en ontspannings x-po in die land! Chris Stander van Raptor – King of Tough, borg en betrokke by die Camp X-afdeling vertel waarna jy kan uitsien.