
#DieGROOTBrekfis Cilliers Brink - Cholera uitbreking
Loading player...
Uitvoerende Burgemeester van die stad Tshwane, Cilliers Brink, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die uitbreking van Cholera in Hammanskraal gebied. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.