
"Vind vir Frikkie" hierdie Vrydag in opwindende skattejag saam met Innibos
Loading player...
Innibos bied Vrydag die Vind vir Frikkie-skattejag aan. Vyftig deelnemers moet by agt besoekpunte aandoen en vrae oor die fees korrek beantwoord om 'n kans te staan om 'n groot prys te wen. Innibos-bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs, verduidelik presies hoe dit werk.