
#DieGROOTBrekfis Eloff - Koue Kole
Loading player...
Eloff het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Koue kole". Luister gerus weer hier as jy die onderhoud gemis het.