#DieGROOTBrekfis - #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES - Hoërskool Overkruin - Hoof - Mnr. Cobus Nel

Loading player...
Hoof van Hoërskool Overkruin, Mnr. Cobus Nel, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
19 May 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes