
Laerskoolkinders is genooi om vanjaar die amptelike Innibos Fees T-hemp te ontwerp
Loading player...
Laerskoolleerlinge is genooi om vanjaar die amptelike Innibos fees T-hemp te ontwerp. Bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs, verduidelik dat die wen-ontwerper onder meer toegangskaartjies vir hul gesinne wen.