Vermeende chroomdiewe op heterdaad betrap
Loading player...
Die polisie in Mpumalanga sê hulle het gister sowat 80 mense betrap waar hulle chroom van ‘n goederetrein tussen Dullstroom en Belfast af steel.
Woordvoerder, Brigadier Selvy Mohlala, sê hulle het reageer op inligting van die Samancor Eastern Chrome Mine.
Die plunderaars het op die vlug geslaan en in die bosse verdwyn en sakke gevul met die metaal op die toneel agtergelaat.