Christia Visser praat oor haar nuwe enkelsnit 'Chocolate Sigarette'
Loading player...
Christia Visser se nuwe enkelsnit 'Chocolate Sigarette' is vandag uit en Pulane Nel Sekepe vang met haar op oor ma wees, ADHD en die betekenis van haar nuwe lied.
“Dis ’n klein kykie in die chaos van 'n ADHD brein”, deel Christia . “Dit gaan oor hanterings-meganismes en hoe die dinge wat goed is vir jou dalk nie goed is vir my nie en anders om... ons almal wil net saam speel".