De mooie Ark in historiese Lydenburg
Loading player...
De Ark Gastehuis in Lydenburg bied gaste 'n luukse Afrika-ervaring in hierdie historiese dorp.
Gaste het 'n keuse tussen B&B of selfsorg en hoewel elke moderne gerief beskikbaar is, is die decor van elke kamer unieke en oorspronklik, stylvol en antiek.
Francois and Francis le Roux gesels met Andri. Luister weer hier.