
Nelspruit-belastingbetalersvereniging om die skip om te draai
Loading player...
Die voorsitter van die nuut gestigde Nelspruit-belastingbetalersvereniging, TJ Maré, sê inwoners kan nie meer terugstaan nie en moet aandring dat hul geld reg aangewend word deur die plaaslike owerheid.
Die vereniging vergader weer Dinsdag, 25 April om 18:00 by Hoërskool Bergvlam. Hy moedig alle inwoners aan om dit by te woon.
Die vereniging vergader weer Dinsdag, 25 April om 18:00 by Hoërskool Bergvlam. Hy moedig alle inwoners aan om dit by te woon.