
Hoërskool Reitz skaaf aan die landbou leiers van die toekoms met die Jeug- en Landboudag
Loading player...
Op 21 April is dit partytjie op die platteland by Hoërskool Reitz se Jeug- en Landboudag in Reitz. Pulane Nel - Sekepe gesels met Jors Kriek, beheerliggaam lid van Hoërskool Reitz, oor die doel van die Jeugdag.