
Kinders is ‘grootste, wonderlikste’ uitdaging vir huwelik
Loading player...
Deur die jare heen verander verhoudings om by omstandighede aan te pas. Een van die goed wat ʼn groot uitwerking op ’n huwelik het, is kinders.