
Kaskenades toe ongenooide Kaapse gas in vliegtuig verskyning maak
Loading player...
Die vlieënier Rudolf Erasmus moes Maandag ‘n noodlanding in Welkom uitvoer nadat daar na bewering ‘n Kaapse kobra in die vliegtuig was. Hulle was van Worcester na Mbombela onderweg.