
#DieGROOTBrekfis - Burgemeester Stad Tshwane - Cilliers Brink
Loading player...
Nuutverkose burgemeester van die stad Tshwane, Cilliers Brink, het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy planne vir die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.