
#DieGROOTBrekfis - Pieter Smith - Willemiena van Gezina
Loading player...
Pieter Smith het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit - Willemiena van Gezina. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.