
#DieGROOTBrekfis Kurt Darren - Afrikaans is alles
Loading player...
Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Afrikaans is alles". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.