#DieGROOTBrekfis Die GROOT Trap - Wynand de Villiers

Loading player...
Wedren organiseerder van Die GROOT Trap, Wynand de Villiers, het met Ruben en Charonike gesels oor vanjaar se wedren wat plaasvind 2 April by die Sun Bet Arena in Pretoria. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
2 Mar 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes