#DieGROOTBrekfis Ivor Swartz - Ons Vir Jou

Loading player...
Ivor Swartz het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die nuwe program "Ons vir Jou" wat Donderdag 23 Februarie 2023 begin uitsaai op Via. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
22 Feb 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes