
#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe - Gedragskode vir jou huwelik
Loading player...
Liezel van der Merwe van Intiem het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die nuutste artikel op Intiem.co.za "'n Gedragskode vir jou huwelik". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.