
#DieGROOTBrekfis Elizma Theron - Man so na my hart
Loading player...
Elizma Theron het na 4 jaar se stilte weer 'n nuwe liedjie pas vrygestel en op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit. "Man so na my hart". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.