#DieGROOTBrekfis - Die GROOT Afskud - Vanes-Mari du Toit

Loading player...
As jy inspirasiekort vir jou nuwejaarsvoorneme, hier is dit nou! Ses oorgewig deelnemers wys die vetrolle wie’s baas in die splinternuwe reeks, Die groot afskud. En met die hulp van ’n fiksheidsafrigter, ’n sielkundige en dieetkundige gaan hulle dié reusetaak aanpak soosnog nooit tevore.
Dinsdae om 20:00 met heruitsendings op Saterdae om 19:00 en Sondae om 11:00 op VIA.
27 Jan 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes