Die Moot se mense maak mooi!
Loading player...
Deur Freek Robinson
So ver as wat ons ry, is daar geen papiere of plastiese sakke wat rondlê nie. In ʼn parkie is die gras mooi gesny. Speelgoedrame is helder geverf. Dis ʼn lus om in die straat af te ry.