Chris Chameleon: Die toets vir Afrikanerskap
Loading player...
Deur Chris Chameleon
In sommige opsigte is Afrikanerskap soos Christenskap – dis iets wat jy bloot bely. As jy sê jy’s een is dit al genoeg om deur die samelewing getel te word as een.