
Die afwesige vader is n sentrale tema wanneer oor probleemgedrag gepraat word
Loading player...
Dr. Jan Botha gesels indringend oor die afwesige Vader in die gesinsopset en watter rol pa in die huisgesin en samelewing vervul.