
Hoe gesels ek met my kind oor AGHS?
Loading player...
Aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, is nie ʼn vloekwoord nie. Ouers moet egter wel leer hoe om die gesprek daaroor met hul kinders aan te pak.