
’n Miljoen gebede vir die Midde-Ooste
Loading player...
Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor die organisasie se “Een miljoen stemme in gebed”-veldtog. Sy het ook die getuienis van ʼn Christen uit Sirië gedeel en verduidelik hoe jy traumasorgsentrums in die streek kan ondersteun.