Die Bergrede: Ja, ja en Nee, nee

Loading player...
In Matteus 5:33-37, beveel Jesus ons dat ons Ja, ja moet wees, en Nee, nee...wat bedoel Hy daarby?

Charles en Louwrens ondersoek hierdie Skrif saam

33“Verder het julle gehoor dat daar van die ou tyd af aan die mense gesê is: ‘Jy mag nie jou eed verbreek nie, en 'n eed in die Naam van die Here moet jy nakom.’ 34 Maar Ek sê vir julle: Moet glad nie 'n eed aflê nie, nie by die hemel nie, want dit is die troon van God; 35 nie by die aarde nie, want dit is die rusplek vir sy voete; nie by Jerusalem nie, want dit is die stad van die groot Koning. 36Jy moet ook nie jou kop op die spel plaas as jy 'n eed aflê nie, want jy kan nie een haar wit of swart maak nie. 37 Laat julle ‘ja’ eenvoudig ‘ja’ wees en julle ‘nee’, ‘nee’. Wat meer gesê word as dit, kom van die Bose.”
4 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 87 - O Jerusalem!

Müller en Arno Claassens gesels oor Ps 87 - 'n kort psalm oor Jerusalem - die stad van God
3 Apr 47 min