
Só sê Arnold Vosloo oor Afrikaanse Netflix-reeks
Loading player...
Die akteur Arnold Vosloo en Paul Buys, vervaardiger van die Netflix-reeks “Ludik” het in Maroela Media se ateljee gesels oor die storielyn, uitdagings tydens verfilming en hoe lank dit geneem het om die reeks te maak.