Erediens - 26 Junie 2022
Loading player...
Prediker: Nadia Muller
Tema: reDIVINE - Swakhede
Teks: 2 Kor. 12
Leonard Cohen sing 'n lied met die woorde: "Every pot has a crack, and that is how the light gets in". Hoe maak jy met jou eie krake? Hoe dink die Here oor jou krake?