Erediens - 29 Mei 2022 (Pinkster - Deel 1)
Loading player...
Tema: Mededeelsaamheid
Prediker: ds. Peet Bester (Franschhoek)
In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.