
Wat word met menseregte bedoel? Wie se regte is ter sprake. Het alle mense regte?
Loading player...
Jannie Pelser gesels met Danie van Wyk, DAK netwerk, prof.Wannie Carstens asook ds Rudie Swanepoel oor menseregte.