
#DieGROOTBrekfis Gihahn Cloete - Titans
Loading player...
Gihahn Cloete van die Titans het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Sonet gesels voor hulle finale wedstryd teen die Lions in die CSA eendag reeks. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.