
Naweek Aktueel gesels oor die dominee en pastore van die kerk en wonder hoe dit met hulle gaan?
Loading player...
Jannie Pelser, aanbieder van Naweek Aktueel gesels met drr. Jan Botha en Guillaume Smit oor die geestelike en emosionele welsyn van ons leraars, veral na Covid-19