
Rudi Nagel - 11 Jan 2022 - Maak Oop Die Deur
Loading player...
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.