
Rudi Nagel 16 Aug 2021 - Danie Dankie of Danie Donkey
Loading player...
Leef ons in dankbaarheid voor God, of lewe ons soos 'n donkey - swaar drae en ons sien net voor ons voete? God het nie vir ons 'n 'donkie lewe' gegee nie.