
Biosekuriteitsmaatreëls vir lewendehawe-agente noodsaaklik
Loading player...
Dieregesondheid is belangrik en daarom is dit noodsaaklik dat lewendehawe-agente hulself vergewis het van kritiese biosekuriteitsmaatreëls wat in November 2020 in die Staatskoerant gepubliseer is. Dit is volgens Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, oftewel APAC. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…